Huis van Gebedsbediening

Diens Tye:

Sondag oggend : 9h30
Sondag aand : 18h00

Mannegebed

Dinsdae tot Vrydae : vanaf 5h00

Vroue woordlering en bediening

Dinsdae Oggende 9h30
Onder leiding van Maggie Rheeder

Gemeente Vas en Gebedsdag

Woensdae
Gemeente kom 19h00 by die Kerk bymekaar om af te sluit met Uur van Gebed

Vroue Gebed

Vrydae Oggende 9h00
Onder leiding van Sannemie Rheeder

Jeug

Vrydae aande 19h00

Manne om die kampvuur

Eerste Saterdag van die maand vanaf 07h00 tot 10h00